Employer Active
Job Alert
You will be updated with latest job alerts via emailJob Alert
You will be updated with latest job alerts via emailNot Disclosed
Salary Not Disclosed
Plaas Produksiebestuurder/Sitrus en Steenvrugtebestuurder
Ons het n opwindende posisie met blootstelling aan verskeie gewasse vir iemand met n passie vir mense en die boerdery aspek van n besigheid!
Vereistes:
n Graad in n toepaslike studierigting
Minstens 5 jaar ervaring in sitrus
Werkskennis van vrugteproduksie organisasievaardighede tydsbestuurvaardighede toesighoudende vaardighede
Kennis van steenvrugte sal tot jou voordeel strek
Moet onder druk kan werk en presteer
Verantwoordelikhede:
Personeelbestuur en ontwikkeling
Bestuur van produksieeenheid
Hantering van oudits
Bestuur van daaglikse plaasaktiwiteite
Begrotingsbestuur/Kostebestuur
Bestuur van bemestings en plaagbeheerprogramme
Skedulering van besproeiing
Admin
Full Time